Blinksoldaatjies Christelike Kleuterskool

Visie

By Blinksoldaatjies streef ons daarna om jou kind te ontwikkel en te onderrig van die eerste treetjies af om'n gesonde, gebalanseerde kind te word wat vol self-vertroue die volgende stap na pre-premêre onderrig kan neem.

Missie

Blinksoldaatjies is'n Christelik-gebaseerde institusie wat positiewe norms en waardes promofeer.  Weedersydse verstandhouding en respek tussen onderwysers, kinders en staf is sleutel waardes.  Ons lewer 'n kwaliteit diens aan die gemeenskap as dit kom by opvoeding vir kleuters en peuters, asook skool gereedheids opvoeding vir leerders met behulp van profesionele, gekwalifiseerde personeel om'n reputasie te bou as ? kleuterskool wat jou gemoedsrus gee op alle vlakke.

 

Blinksoldaatjies Christian Creche

Vision

At Blinksoldaatjies we strive to develop and teach your child from the first little steps in order to become a healthy, balanced little human being filled with confidence onto the next phase of pre-primary education.

Mission

Blinksoldaatjies is a Christian-based educational institute and promotes and fosters positive values and norms.  Mutual understanding and respect for educators, parents and learners are core values.  We offer a quality service to the community when it comes to tuition for toddlers, as well as education for pre-scholars with the assistance of professional, qualified staff to assist in building a reputation as a crèche that provides you with peace of mind on all levels.

 

Meer Oor Ons

Ons is n' Christellike kleuterskool in Monument, Krugersdorp. Al ons kinders by Blinksoldaatjies ervaar 'n vriendelike, stimulerende, veilige en liefdevolle omgewing.

Elke kind geniet individuele aandag volgens sy/haar behoeftes.Ons besef die belangrikheid van stimulasie, aandag en aanvaarding by kinders gedurende die eerste vormings jare. Ons streef daarna om gebalanseerde kinders met 'n goeie selfbeeld te vorm.

Ons kweek ook 'n pligsbesef, sowel as 'n sekere mate van verantwoordelikheid by hulle. Eienskappe wat waardevol sal wees in die toekoms.

Ons kleuterskool veskaf versorging aan Afrikaanse sowel as Engelse kleuters vanaf 3 maande tot Gr00 met 'n beperkte aantal kinders per klas.Oop vanaf Maandag tot Vrydag vanaf 06h00 soggens tot 18h00 saans.Voldag of halfdagsorg beskikbaar.Goeie gebalanseerde maaltye en versnappings word voorsien.Die kleuterskool personeel is opgelei in Noodhulp en het sertifisering op die gebied.

Twee groot buitelug gras speel areas met swaaie, glyplanke en sandput verskaf pret vervulde aktiwiteite, terwyl opvoedkundige en gewone speelgoed binnemuurs stimulasie bewerkstellig. Dis ons doelwit om aan ouers totale gemoedsrus te gee terwyl hulle by die werk is.Lees gerus verder onder ons Inligting bladsy vir verdere informasie.