Plant 'n Plantjiemelisdesign0Aug 16, 20241 min readOns kleuters het so lekker pret gehad met ons Plant 'n Plantjie Dag! Dit was wonderlik om te sien hoe opgewonde hulle was om hul eie plantjies te plant en te versorg.